Die Berg

Die Berg

sy is nog altyd ’n “giver” gee haar alles vir die kinders vir haar vriende haar tyd haar tiende kos vir die wat honger het klere vir die haweloses al haar krag om almal se berge te help skuif en nou staan sy voor haar eie berg druk 911 oor en oor maar...